South African Journal of Physiotherapy (Jun 1978)
Asthma
Abstract
Asma word gedefinieer as omkeerbare lugweg obstruksie. Presipiterende faktore word genoem en die voorkoms by kinders en volwassenes beskryf. Die patrone en evaluering van asma, asook die behandeling in akuteen tussen-fases word bespreek. Die belong van fisioterapie in asma word genoem.