South African Journal of Physiotherapy (Mar 1978)
Rehabilitation after traumatic amputation of the lower limb
Abstract
Traumatiese amputasies, as gevolg van landmynonlploffings word genoem. Drie fases van pos-operatiewe behandeling word bespreek, naamlik die vroeë fase in die saal, die intermediere fase in die gimnasium en die finale stadium wanneer ’n prostese gepas is en loopgang rehabilitasie plaasvind.