In die Skriflig (May 1972)

Die posisie van die Helper in die sending

  • I. J. van der Walt

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v6i22.967
Journal volume & issue
Vol. 6, no. 22
pp. 26 – 35

Abstract

Read online

Gedurende die aanvangsjare van die sending het die helper ’n onmisbare funksie vervul. Hulle het die onherbergsame binnelande geken, waardevolle kontakpunte vir die sendelinge geopen en hulle mense geestelik help voorlig en voorberei.