Health SA Gesondheid: Journal of Interdisciplinary Health Sciences (Nov 2004)

Lewenskwaliteit te midde van ‘n erge stressor: ‘n studie van bejaardes met alzheimer se siekte of rumatoïede artritis

  • Pieter M Heyns,
  • Michelle Viljoen,
  • Dirk C Odendaal

DOI
https://doi.org/10.4102/hsag.v9i1.155
Journal volume & issue
Vol. 9, no. 1

Abstract

Read online

This study addresses the role of psychofortigenic factors in maintaining quality of life in elderly people diagnosed with either rheumatoid arthritis or Alzheimer's disease. Opsomming Hierdie studie handel oor die rol wat psigofortigene faktore speel in die handhawing van lewenskwaliteit deur bejaardes wat gediagnoseer is met rumatoïede artritis of Alzheimer se siekte. *Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.