Literator (May 1984)

Tipering van <i>Wolf, wolf hoe laat is dit?</i> (Hennie Aucamp)

  • T. van der Merwe

DOI
https://doi.org/10.4102/lit.v5i2.931
Journal volume & issue
Vol. 5, no. 2
pp. 44 – 57

Abstract

Read online

Wanneer ’n abstraksie van die kenmerkc van die moderne kortverhaal gemaak word (’n genologiese begrensing dus), is kortheid, wat saamhang met enkelheid, die opvaliendste aspek. Hierdeur verkry die kortverhaal bowenal ’n hegte struktuur terwyl alle ander kenmerke van die kortverhaal ook wesentlik deur die kortheid beïnvloed word.