Literator (May 1984)

Vervanging en aanverwante verskynsels in die poësie van Breyten Breytenbach

  • M. Lombard

DOI
https://doi.org/10.4102/lit.v5i2.928
Journal volume & issue
Vol. 5, no. 2
pp. 34 – 43

Abstract

Read online

Die leser word dikwcls getref deur Breyten Breytenbach se geniale taalvernuf; so geniaal dat dit vir die oningewyde dikwels ontoeganklik is. Breytenbach se poësie het blykbaar sy eie manier van kommunikasie, sy eie poëtiese logika. Een faset daarvan, en myns insiens van ingrypende belang vir die verstaan van sy poësie, is vervanging en aanverwante verskynsels.