Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Feb 1980)

Die betekenis van die wysgebeerte vir die akademiese en persoonuke vorming van die student

  • M. Elaine Botha

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v45i3.1157
Journal volume & issue
Vol. 45, no. 3

Abstract

Read online

Die aktualite it van ons tema kan aan verskillende faktore toegeskryf word. Nie alleen speel die eeue-oue stryd tussen die w etenskappe en die Wysbegeerte ’n rol nie, maar in die toenem ende professionalisering van die universiteit kom die sogenaam de vorm ingsvakke, waarond er Wysbegeerte, se bestaansreg en voortbestaansreg direk in gedrang. Die pragm atiese benadering deur studente (en dosente) oor waarheen (d.w.s. na watter beroep) ’n besondere kursus lei, kan nie meer skouerophalend eenkant toe geskuif word nie, so asof filosowe drommers is oor ’n ander wêreld.