Scientia Militaria (Feb 2012)

DIE SAW MOET OOK SY ANDER WAPENS EFFEKTIEF AANWEND

  • W Otto

DOI
https://doi.org/10.5787/7-2-823
Journal volume & issue
Vol. 7, no. 2

Abstract

Read online

Hoe dikwels gebruik 'n soldaat papier in plaas van 'n geweer. Papier - die lees en skryf van korrespondensie, verhandelings, studiestukke, gevegshanteringshandboeke maak, sonder gevaar van teenspraak, 'n groter deel van 'n soldaat se lewe uit as sy geweer. Selfs binne 'n operasionele gebied, is die soldaat nie vry van papier nie. Patrollierapporte, oorlogsdagboeke, vlugskrifte en 'n stortvloed propaganda om hom positief of negatief - al na gelang die opsteller se mikpunt - te beïnvloed, maak deel van sy daaglikse lewe uit.

Keywords