Scientia Militaria (Feb 2012)

POTCHEFSTROOM KOMMANDO; HULLE WAS ALTYD DAAR, 1838-1990

  • A. Van der Westhuizen

DOI
https://doi.org/10.5787/25-2-259
Journal volume & issue
Vol. 25, no. 2

Abstract

Read online

Hierdie publikasie verskyn op 'n stadium wat die kommando-stelsel weereens onder die soeklig is. In hierdie verband word daar verwys na die onlangse uitspraak van die ANC se parlementêre koukus, waarin die organisasie ten gunste is van die afskaffing van die kommando-stelsel, aangesien dit kwansuis regsgesindes akkommodeer (‘Don't dismiss commando – officer’, Pretoria News 12 September 1995). Daar moet egter onthou word dat die kommando's 'n groot bydra gelewer het in die handhawing van vrede tydens die verkiesings in April 1994. Hierbenewens is die kommando's ook aktief betrokke om die SAPD by te staan in die bekamping van misdaad veral in die plattelandse gebiede. Die waarde van die kommando's moet dus nie onderskat word nie.

Keywords