In die Skriflig (Jun 1983)

Die verhouding doop en geloof

  • L. Floor

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v17i67.1195
Journal volume & issue
Vol. 17, no. 67
pp. 19 – 28

Abstract

Read online

By die aanvalle wat op die kinderdoop geloods word, kom telkens die verhouding doop en geloof ter sprake. Die geloof is so wesentlik met die doop verbonde, sodat daar nie gedoop mag word waar die geloof nie aanwesig is nie. 0ns lees inderdaad dwarsdeur die Nuwe Testament van ’n innige samehang wat daar tussen geloof en doop beslaan.