In die Skriflig (May 1989)

Abraham Kuyper en volksideologie onder die Afrikaners

  • K. Smit

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v23i91.834
Journal volume & issue
Vol. 23, no. 91
pp. 45 – 55

Abstract

Read online

Om die waarheid te sê, Kuyper is lank nie meer gewild in Gereformeerde geledere in Suid-Afrika nie. Deels moet dit gewyt word aan die assosiasie van apartheidsideologie met Kuyper se idee van skeppingsordeninge (’n idee wat ook verbind kan word met Hitler se regverdiging van sy uitwissingsoperasies).