South African Journal of Physiotherapy (Dec 1977)
Training for the future
Abstract
Dit is noodsaaklik dat die opleiding van fisioterapeute hersien word in die lig van die huidige en toekomstige behoeftes van die gemeenskap. Projekte wat in 1975 en 1976 deur voorgraadse studente aan die Universiteit van Witwatersrand onderneem is, bring die behoeftes en tekortkominge in die leergang aan die lig. Metodes om hierdie uitdagings te benader word bespreek en die behoefte aan diepgaande navorsing omtrent opleiding word beklemtoon.