South African Journal of Physiotherapy (Mar 1979)
Report on the use of biofeedback
Abstract
‘n Oorsig van die jongste literatuur oor bioterugrigting en veral terapeutiese aanwending, word gegee. Toestande wat geskik is vir behandeling, metodes van aanwending en seine word genoem. Verskeie studies word aangehaal maar geen gekontrolleerde studie bewys tot dusver statisties die waarde van bioterugrigting nie.