Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1956)
Is Apartheid ook op ekonomiese grond geregverdig?
Abstract
Die mening word vandag dikwels uitgespreek (ook deur Nasionaliste) dat apartheid nie op ekonomiese gronde geregverdig kan word nie; of anders gestel, dat apartheid van die blankes te groot offers sal verg; of nog sterker gestel, dat die blankes op ekonomiese gebied nie sonder die naturel sal kan klaarkom nie.