Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1951)

Die Institusie van Calvyn.

  • J. C. Coetzee

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v19i3.1661
Journal volume & issue
Vol. 19, no. 3

Abstract

Read online

Ek wil hier geen verhandeling oor Calvyn se onderwysing in die Christelike godsdiens skrywe nie maar net die aandag vestig op die feit dat hierdie werk van Calvyn nou ook in Afrikaans verkrygbaar is.