In die Skriflig (May 1988)

Respons

  • C. D. Jaftha

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v22i85.847
Journal volume & issue
Vol. 22, no. 85
pp. 33 – 36

Abstract

Read online

Is al die gepraat die moeite werd? Wat gaan ons met so ’n debat bereik, of liewer wat wil ons bereik? Is die saak van Gereformeerde Kerk- eenheid net so brandend by die sg. (onbybelse begrippe) ouer-kerke as wat dit is by die sg. jonger kerke?