Scientia Militaria (Feb 2012)

NO REWARD BUT HONOUR? The British soldier in the 1990s

  • A. Van Heerden

DOI
https://doi.org/10.5787/23-4-295
Journal volume & issue
Vol. 23, no. 4

Abstract

Read online

Luitenant-kolonel Sir John Baynes was 21B van die 1ste Battaljon van die Cameronians (Scottish Rifles ) ten tye van die ontbinding daarvan. Hy was daarna verbonde aan die Queen's Own Highlanders (Seaforth en Camerons), die Universiteit van Edinburgh en 1ste Battaljon 52 Lowland Volunteers. Nadat hy in 1972 afgetree het, was hy een van die eienaars van 'n hotel in Wallis. Deesdae wy hy hom aan skryfwerk en is tans besig met 'n biografie oor die lewe van generaalmajoor R E Urquart.

Keywords