In die Skriflig (Jun 1985)

Preekwenke

  • J. H. van Wyk

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v19i73.1241
Journal volume & issue
Vol. 19, no. 73
pp. 42 – 43

Abstract

Read online

Elke predikant het sy eie wyse van preekmaak. Tog beteken dit nie dat ons nie van mekaar kan leer nie.Onderstaande preekwenke is met die loop van jare ontwikkel en beproef en ek gee dit deur vir wat dit mag werd wees.