Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1965)

De Doop met de Heilige Geest

  • S. C.W. Duvenage.

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v32i7/8.1437
Journal volume & issue
Vol. 32, no. 7/8

Abstract

Read online

Ds. Molenaar begin sy boek, waarvan hy self die publikasienie beleef het nie, deur te wys op 'n groot tekort, ’n manko,nie alleen in die Gereformeerde vroomheid of lewe nie maarook in die Gereformeerde teologie. Hy beskou dit as hoogsmerkwaardig dat die Gereformeerde teologie in die verledeso goed as niks raakgesien het van die groot betekenis vandie sogenaamde doop met die Heilige Gees nie. Daarby meenhy dat die Gereformeerde predikante verleë sit met die Pinkterfees.Talle probleme meen hy vir die Gereformeerde teoloograak te sien, veral ten aansien van die moontlikhede van dieGees teenoor die so tasbare „onmoontIikhede” in ons lewe. Dieprobleme is syns insiens nie onoplosbaar nie, as mens maardie moontlikhede van die Gees nie beperk tot die verlede nie.