Scientia Militaria (Feb 2012)

MILITERE GEWOONTES EN TRADISIES / MILITARY CUSTOMS AND TRADITIONS

  • Editorial Team Militaria

DOI
https://doi.org/10.5787/12-4-603
Journal volume & issue
Vol. 12, no. 4

Abstract

Read online

Regimentsvaandels het ontwikkel uit die baniere van die Middeleeuse adellikes wat op hul beurt weer hul ontstaan gehad het uit die vlae en standaarde van die Romeine, Grieke en Egiptenare. In hul vroegste vorm is vaandels en standaarde gebruik vir die uitsluitlike doel om vriend en vyand in die hitte van die stryd uit mekaar te ken.

Keywords