Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1958)
Amensie en demensie met verwysing na die intellek
Abstract
,,Es ist der Geist der sich den Kórper baut” het Goethe gesê en hy het daardeur die monistiese begrip in die psigiatrie beklemtoon. Dwarsdeur die eeue het die ontwikkelingsgeskiedenis van die mens maar telkens getoon hoedat daar by die mens veral, nie anders gedink kan word dan as 'n psigosomatiese eenheid nie.