Scientia Militaria (Feb 2012)

Die Kasteel "De Goede Hoop" (1921-1923) : Die verhaal van 'n reddingsdaad.

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/2-2-967
Journal volume & issue
Vol. 2, no. 2

Abstract

Read online

Die Kasteel De Goede Hoop is ongetwyfeld die belangrikste historiese monument waaroor OIlS vandag beskik. Nie aileen was dit gedurende die Nederlandse en Britse koloniale tydperke in ons geskiedenis belangrik as 'n setelplaas vir siviele en militêre bestuur nie, maar ook is dieselfde vyfhoekige militêre bouwerk, militêrhistories beskou, besonder waardevol.

Keywords