South African Journal of Industrial Engineering (Jan 2012)
A PERFORMANCE MANAGEMENT MODEL FOR PHYSICAL ASSET MANAGEMENT
Abstract
<p>ENGLISH ABSTRACT: There has been an emphasis shift from maintenance management towards asset management, where the focus is on reliable and operational equipment and on effective assets at optimum life-cycle costs. A challenge in the manufacturing industry is to develop an asset performance management model that is integrated with business processes and strategies. The authors developed the APM2 model to satisfy that requirement. The model has a generic reference structure and is supported by operational protocols to assist in operations management. It facilitates performance measurement, business integration and continuous improvement, whilst exposing industry to the latest developments in asset performance management.</p><p>AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar is ‘n klemverskuiwing vanaf onderhoudsbestuur na batebestuur, waar daar gefokus word op betroubare en operasionele toerusting, asook effektiewe bates teen optimum lewensikluskoste. ‘n Uitdaging in die vervaardigingsindustrie is die ontwikkeling van ‘n prestasiemodel vir bates, wat geïntegreer is met besigheidsprosesse en –strategieë. Die outeurs het die APM2 model ontwikkel om in hierdie behoefte te voorsien. Die model het ‘n generiese verwysingsstruktuur, wat ondersteun word deur operasionele instruksies wat operasionele bestuur bevorder. Dit fasiliteer prestasiebestuur, besigheidsintegrasie en voortdurende verbetering, terwyl dit die industrie ook blootstel aan die nuutste ontwikkelinge in prestasiebestuur van bates.</p>