Scientia Militaria (Feb 2012)

PANTSER IN AKSIE : ISDB 1933-1993

  • L. Jooste

DOI
https://doi.org/10.5787/23-3-301
Journal volume & issue
Vol. 23, no. 3

Abstract

Read online

Leo Barnard, professor in die Departement Geskiedenis aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat, het 'n lewendige belangstelling in die SA Weermag en het al verskeie boeke en artikels met 'n militêre strekking, die lig laat sien. Pantser in Aksie is die eerste eenheidsgeskiedenis wat uit sy pen verskyn het.

Keywords