Lexikos (Oct 2011)

Creating a Single South African Keyboard Layout to Promote Language

  • Dwayne Bailey

DOI
https://doi.org/10.5788/17--519
Journal volume & issue
Vol. 17

Abstract

Read online

<p>Abstract: In this case study, a description is given of a keyboard layout designed to address the input needs of South African languages, specifically Venda, a language which would otherwise be impossible to type on a computer. In creating this keyboard, the designer, Translate.org.za, uses a practical intervention that transforms technology from a means harming a language into one ensuring the creation and preservation of good language resources for minority languages. The study first looks at the implications and consequences of this missing keyboard, and then follows the process from conception, strategy, research and design to the final user response. Not only are problems such as researching the orthographies, key placement and keyboard input options examined, but strategic objectives such as ensuring its wide adoption and creating a multilingual keyboard for all South African languages are also discussed. The result is a keyboard that furthers multilingualism and ensures the capturing of good data for future research. Finally it is a tool helping to boost and bolster the vitality of a language.</p><p>Keywords: KEYBOARD, MULTILINGUALISM, VENDA, AFRIKAANS, TSWANA, NORTH-ERN SOTHO, ZULU, SOURCE, FREE SOFTWARE, LAYOUT</p><p>Opsomming: Die skep van 'n enkelvoudige Suid-Afrikaanse toetsborduit-leg om taal te bevorder. In hierdie gevallestudie word 'n beskrywing gegee van die ontwerp van 'n sleutelborduitleg vir die hantering van die insetbehoeftes van Suid-Afrikaanse tale, veral Venda, 'n taal wat andersins onmoontlik op 'n rekenaar getik sou kon word. Deur die skep van hierdie sleutelbord gebruik die ontwerper, Translate.org.za, 'n praktiese ingryp wat tegnologie verander van 'n middel wat 'n taal benadeel tot een wat die skep en bewaring van nuttige taal-hulpbronne vir minderheidstale verseker. Die studie kyk eers na die implikasies en gevolge van hierdie ontbrekende sleutelbord, en volg dan die proses van konsepsie, strategie, navorsing en ontwerp tot die uiteindelike gebruikersreaksie. Nie alleen word probleme soos die navors van die ortografieë, sleutelplasing en sleutelbordinsetkeuses ondersoek nie, maar ook strategiese doelwitte soos die versekering van 'n wye aanvaarding daarvan en die skep van 'n meertalige sleutelbord vir alle Suid-Afrikaanse tale word bespreek. Die resultaat is 'n sleutelbord wat meertaligheid bevorder en die vaslegging van nuttige gegewens vir toekomstige navorsing verseker. Uiteindelik is dit 'n werktuig wat help om die lewenskragtigheid van 'n taal te versterk en te steun.</p><p>Sleutelwoorde: TOETSBORD, VEELTALIGHEID, VENDA, AFRIKAANS, TSWANA, NOORD-SOTHO, ZOELOE, BRON, GRATIS PROGRAMMATUUR, UITLEG</p>

Keywords