Verbum et Ecclesia (Aug 1986)

Die prinsipi�le plek van oudiovisuele middele in die erediens

  • J. C. Muller

DOI
https://doi.org/10.4102/ve.v7i2.953
Journal volume & issue
Vol. 7, no. 2
pp. 150 – 157

Abstract

Read online

Tot 70% van wat ons s�, s� ons sonder woorde! Ons gebare, houding, gesigsuitdrukking, kleredrag, stemtoon, selfvertroue of gebrek daaraan, oogbeweging � die duur van 'n kyk, die posisie van die o� (m.a.w. loer ek, of gluur ek, of kyk ek met deernis), ensovoorts, dra alles betekenis oor en s� geweldig baie. Wanneer daar gepreek word is dit nie slegs die inhoud wat van belang is nie.