Health SA Gesondheid: Journal of Interdisciplinary Health Sciences (Oct 1999)

Irritable bowel syndrome and psychological stress

  • Barbara S Bayne,
  • Anita D Stuart,
  • H Gertie Pretorius

DOI
https://doi.org/10.4102/hsag.v4i1.6
Journal volume & issue
Vol. 4, no. 1
pp. 19 – 26

Abstract

Read online

The purpose of this study was twofold. The first aim was to clarify the relationship between psychological stress and lrritable Bowel Syndrome (IBS) by establishing whether individuals suffering from IBS experience minor stress differently from healthy individuals in terms of its frequency or intensity. The second aim was more general and concerns theory building in a field filled with ambiguity and confusion. Two groups, one comprising IBS sufferers and the other healthy controls, completed the Daily Stress lnventory and the Occupational Stress lnventory - questionnaires designed to measure minor daily and occupational stress respectively. The findings indicate that IBS sufferers do not experience more stress than healthy individuals, but they experience the stressors with greater intensity. Opsomming Die doel van die studie was tweeledig. Eerstens is daar gepoog om duidelikheid te kry oor die verband tussen sielkundige stres en Prikkelbare Dermsindroom (PDS), deur te bepaal of individue wat aan PDS ly geringe stres anders ervaar as gesonde individue in terme van gereeldheid of intensiteit. Die tweede doelwit was meer algemeen en spreek die kwessie van teorie ontwikkeling aan in 'n veld gevul met dubbelsinningheid en verwarring. Twee groepe, een bestaande uit PDS lyers en die ander 'n gesonde kontrolegroep, het die "Daily Stress Inventory'' en die "Occupational Stress Inventory" voltooi. Die vraelyste is ontwerp om onderskeidelik daaglikse stres en werkstres te meet. Die resultate dui daarop dat PDS lyers nie meer stres ervaar as die gesonde individue nie, maar dat hulle wel die stressors ervaar met groter intensiteit.