Scientia Militaria (Feb 2012)

MONUMENTE TER GEDAGTENIS AAN LT. KOL HENNING P.N. PRETORIUS (1844-1897) IN DIE TRANSVAALSE HOOFSTAD

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/14-1-533
Journal volume & issue
Vol. 14, no. 1

Abstract

Read online

Die korps 'Staatsartillerie van die ZA Republiek' se benaming is aan Wet No. 1 van 1896 ontleen en het vanaf sy ontstaan in 1881 'n verwarrende geskiedenis belewe. Sowel F.J. du Toit Spies, in Pretoria 1855-1955 (Pretoria, 1955) as G.N. van den Bergh in sy proefskrif Die Polisiediens in die Zuid-Afrikaansche Republiek (Argiefjaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis, 1975) het oortuigende bewyse gelewer om hierdie uitspraak te staaf.

Keywords