Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1950)

Wêreldgebeure - 'n nuwe fase in die wêreldgeskiedenis.

  • S. du Toit

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v18i1.1698
Journal volume & issue
Vol. 18, no. 1

Abstract

Read online

Sedert ons vorige oorsig het ons oorgegaan van die „koue” oorlog na die „lou” stadium, sonder dat iemand nog in staat is om te voorspelwanneer die kookpunt bereik sal word. Daar is egter geen profetiese gawe voor nodig nie om te sien dat ons op hierdie wêreld nie weer vredesal belewe nie.