Curationis (Sep 1983)
Die nuwe verpleegonderwysstelsel: Implikasies
Abstract
In 1982 is aangekondig dat die owerhede goedgekeur het dat verpleegkolleges by universiteite kan affilieer. Verpleegkundiges is nog onseker oor die nuwe stelsel en onderhoude is gevoer met Iris Röscher en Odelia Müller om antwoorde te kry op sommige van die vrae.