Scientia Militaria (Feb 2012)

GENL. F.J. PIENAAR. DIE BOER WAT IN RUSSIESE PROTEKTORAAT OOR SUID-AFRIKA VOORGESTAAN HET

  • O.J.O. Ferreira

DOI
https://doi.org/10.5787/21-4-336
Journal volume & issue
Vol. 21, no. 4

Abstract

Read online

Die Suid-Afrikaanse regering het pas aangekondig dat diplomatieke betrekkinge met Rusland weer aangeknoop gaan word. Dit laat die gedagtes onwillekeurig terugdwaal na die periode rondom die Anglo-Boereoorlog (1899- 1902) toe daar 'n besonder hartlike verhouding tussen die Russe en die Boere bestaan het en 'n kleurryke Boeregeneraal selfs van mening was dat 'n Russiese protektoraat oor Suid-Afrika verkieslik was bo Britse oorheersing. Na hierdie generaal is al as die "James Bond van die Boere" verwys en prof. C. de Jong, vroeër van die Universiteit van Suid-Afrika, is van mening dat John Buchan, Skotse skrywer en een van sir Alfred Milner se "Kindergarten" na die Anglo-Boereoorlog, se spioenasieroman, Greenmantle (1917), waarskynlik op die generaal se ervarings gebaseer is. Maar wie was hierdie avontuurlike generaal?

Keywords