Koedoe: African Protected Area Conservation and Science (Sep 1990)

Geskiedenis van die Krugerwildtuin en die Laeveld

  • I.L.J. van Vuuren

DOI
https://doi.org/10.4102/koedoe.v33i2.433
Journal volume & issue
Vol. 33, no. 2
pp. 103 – 105

Abstract

Read online

Daar het al bate publikasies oor die Nasionale Krugerwildtuin (NKW) verskyn, veral met die klem op die ryk fauna en flora. Daar is egter pas 'n unieke boek van meer as 600 bladsye gepubliseer wat die geskiedenis van die NKW tot 1946 behandel. Dit is nie net 'n boek oor die geskiedenis van natuurbewaring in Transvaal tot die veertigerjare nie, maar in 'n groot mate ook die geskiedenis van die Transvaalse Laeveld van die vroegste tye af.