Tydskrif vir Letterkunde (Apr 2017)
J. C. Kannemeyer (1939–2011)
Abstract
“Dit sou lesers van my biografieë van die afgelope twee dekades opgeval het dat my belangstelling in die besonder uitgaan na daardie figure in ons letterkunde wat teenoor die koloniaal denkende bewindhebbers ’n ander, humaner gesig van die Afrikaner toon.”