Literator (May 1985)

Vervanging toegepas op 'n gedig uit ('<i>Yk</i>') van Breytenbach

  • M. Lombard

DOI
https://doi.org/10.4102/lit.v6i3.923
Journal volume & issue
Vol. 6, no. 3
pp. 66 – 72

Abstract

Read online

Die procédé van vervanging kan in Breytenbach se resente bundel, ('Yk') met ewe veel sukses as in sy vroeëre poësie aangewend word om sy eiesoortige en dikwels "duistere" manier van kommunikasie meer toeganklik te maak en om die verskillende betekenislae van die gedig te ontgin.