Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Feb 1983)

Die gebruik van metode in die filosofie, spesiaal in die reformatoriese tra­disie 1

  • N. T. van der Merwe

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v48i3.983
Journal volume & issue
Vol. 48, no. 3

Abstract

Read online

Die onderw erp van my voordrag, Die gebruik van metode in die fílosofie, verg ’n paar verduidelikende opinerkings vooraf. Ek dink u verm oed alreeds dat hierdie fomulering ’n versuikerde pil is om u in so ’n mate nuuskierig te maak dat una ’n heerlike vrye filosofiese ‘onderonsie’ gedurende die teepouse darem vir ’n tw eede sessie terugkeer. Want is dit nie twee smaaklike heuningdruppels nie: filosofie en sy metode’ en ‘metode in die Reformatoriese filosofiese tradisie'?! Veral as in gedagte gehou word dat in teenstelling met wat ’n mens sou verw ag, daaroor dié onderwerp as sodanig relatief maar heel weinig geskrywe is en word, selfs as die ‘Inleidings in die Metodologie’ daarby gereken word.