Scientia Militaria (Feb 2012)

Die Militêr-Historiese en Argivale Dienste van die Departement van Verdediging

  • E. Jonker

DOI
https://doi.org/10.5787/1-1-980
Journal volume & issue
Vol. 1, no. 1

Abstract

Read online

In hierdie bydrae word 'n oorsig gegee van die ontstaan, die ontwikkeling, die funksies en die benutting van die huidige MHAD van die Departement van Verdediging.In die loop van die oorsig sal die leser herhaaldelik 'n aantal vakterme teenkom wat dalk tot misverstand kan lei. Bulle is die volgende: Argief) argiefbewaarplek en argivalia.

Keywords