Scientia Militaria (Feb 2012)

DIE SUID-AFRIKAANSE LEËRKOLLEGE

  • F.J. Jacobs

DOI
https://doi.org/10.5787/4-1-927
Journal volume & issue
Vol. 4, no. 1

Abstract

Read online

Die behoefte aan formele opleiding vir militêre aanvoering in Suid-Afrika bestaan sedert die eerste verdedigingskemas alhier ontwerp is. Hierdie tekort aan offisiere is aanvanklik uit die Garnisoen aan die Kaap bevredig. Toenemende militêre bedrywighede teen inboorlinge en die ontwikkeling van die kommandostelsel Nat sy eie militêre leiers voortgebring het, let al hoe duideliker die gebrek aan offisiere met 'n gespesialiseerde militêre kennis beklemtoon. Sulke offisiere kon egter nie anders as :leur formele opleiding beskikbaar gemaak Nord nie.

Keywords