South African Journal of Business Management (May 1970)

People - the prime movers in organizations

  • J. J. Venter

DOI
https://doi.org/10.4102/sajbm.v1i3.3773
Journal volume & issue
Vol. 1, no. 3

Abstract

Read online

Die artikel rig 'n oproep aan die bestuur van ondernemings om meer en beter gebruik te maak van die bevindings van die geesteswetenskappe omtrent die gedrag van die mens in organisasies. Die skrywer beklemtoon dat nuwe aannames omtrent die menslike natuur, en waarvan sommige al reeds geldig bewys is, ’n besliste uitdaging aan die bestuur van ’n onderneming rig om werkers met behulp van die nuwe kennis te lei.

Keywords