In die Skriflig (Jun 1978)

Art. XXIX van die Nederlandse geloofsbelydenis

  • C. van der Waal

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v12i48.1148
Journal volume & issue
Vol. 12, no. 48
pp. 9 – 13

Abstract

Read online

Daar word allereers gespreek oor die noodsaak om ‘diligemment’ en ‘avec bonne prudence par la parole de Dieu’ te onderskei wat die ware kerk is. Die eerste Nederlandse teks gee die belydenis aldus: “Wy ghelooven, dat men moet neerstelicken onderscheiden met goeder wijsheyt by den woorde Gods, welcke de rechte ende ware kerk sy”.