Lexikos (Oct 2011)

Voorwoord/Foreword

  • J.C.M.D Du Plessis

DOI
https://doi.org/10.5788/12--756
Journal volume & issue
Vol. 12

Abstract

Read online

Lexikos is deur die Buro van die WAT beplan as 'n internasionale leksikografiese tydskrif met sy hoofdoel die bevordering van die praktiese leksikografie van die tale wat in Afrika gebruik word. Dit wou egter ook internasionale rigtings in die metaleksikografie aantoon.