In die Skriflig (May 1989)

Die prediking oor die historiese stof van die Ou Testament

  • F. N. Lion-Cachet

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v23i89.816
Journal volume & issue
Vol. 23, no. 89
pp. 20 – 34

Abstract

Read online

Uit ’n steekproef wat gedoen is uit die preke wat in Die Kerkblad (1986- 1987) verskyn het, blyk dit dat 40% van hierdie preke historiese stof uit die Ou Testament as teks gebruik het.