SA Journal of Industrial Psychology (Jun 1997)

Die verband tussen lokus van beheer en die werks prestasie van swart bemarkers in die lewensversekeringsbedryf

  • E. L. Coetzer,
  • J. M. Schepers

DOI
https://doi.org/10.4102/sajip.v23i1.621
Journal volume & issue
Vol. 23, no. 1
pp. 34 – 41

Abstract

Read online

The relationship between locus of control and the work performance of black marketers in the life assurance industry. The aim of the study was to establish the relationship between locus of control and the work performance of black marketers in the life assurance industry. These constructs were selected by virtue of the lack of empirical research regarding the assumed relationship between them. The Locus of Control Scale of Schepers (1995) was used for measuring locus of control. Work performance was measured by the commission earned per month by the marketer, the number of policies generated by the marketer, as well as the percentage of lapsed policies. The relevant measurements were obtained in respect of a sample of 149 black marketing personnel. The results indicated a modest but statistically significant relationship between external locus of control and the work performance of black marketers. Opsomming Die doel van die studie was om die verband tussen lokus van beheer en die werksprestasie van swart bemarkers in die lewensversekeringsbedryf te bepaal. Hierdie konstrukte is gekies op grond van die gebrek aan empiriese navorsing rakende die veronderstelde verband tussen genoemde konstrukte. Die Lokus van Beheer-vraelys van Schepers (1995) is in die meting van lokus van beheer gebruik. Werksprestasie is aan die hand van kommissie per maand verdien, aantal polisse gegenereer deur 'n bemarker en die persentasie vervalde polisse, gemeet. Die tersaaklike metinge is verkry ten opsigte van 'n steekproef van 149 swart bemarkers. Die resultate toon 'n klein, dog statisties beduidende verband tussen eksterne lokus van beheer en die werksprestasie van swart bemarkers in die lewensversekeringsbedryf.

Keywords