Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1970)
Kultuurorganisasies binne bepaalde beroepsgroepe
Abstract
Daar bestaan in Suid-Afrika ’n aantal kultuurverenigings wat hulle lede uitsluitlik of hoofsaaklik uit die personeel van ’n bepaalde beroepsgroep trek, naamlik die Afrikaanse Taalen Kultuurvereniging (Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens), afgekort tot A.T.K.V. (S.A.S. en H.), die Afrikaanse Taal- en Kultuurbond (Pos- en Telegraafwese), (A.T.K.B. (P. en T.)), die Afrikaanse Kultuurvereniging van die Suid-Afrikaanse Polisie (Akpol) en die Afrikaanse Kultuurvereniging van die Weermag (A.K.V.V.).