Scientia Militaria (Feb 2012)

STORMVOËL VAN DIE NOORDE - Stephanus Schoeman vir Transvaal

  • A.E. Van Jaarsveldt

DOI
https://doi.org/10.5787/10-1-721
Journal volume & issue
Vol. 10, no. 1

Abstract

Read online

Die boek handel oor die lewe van Stephanus Schoeman, die een hoofkarakter in die struwelingsjare van die ou Suid-Afrikaanse Republiek. Hy was agtereenvolgens kommandant van Potchefstroom, kommandant-generaal van Soutpansberg, kommandant-generaal van die Suid- Afrikaanse Republiek, waarnemende en ook selfaangestelde, president van die Suid- Afrikaanse Republiek, bevelvoerder van die Pretoria Rifle Corps en diplomatieke agent in Soutpansberg. Die navorsing oorspan dus sowat 80 jaar van Suid-Afrikaanse geskiedenis, met die klem op die staatkundige gebeure in die Suid-Afrikaanse Republiek.

Keywords