Scientia Militaria (Feb 2012)

Honoris Crux - Ons Dapperes / Our Brave:

  • Frans Swart

DOI
https://doi.org/10.5787/14-1-535
Journal volume & issue
Vol. 14, no. 1

Abstract

Read online

Toekennings word gedurig aan persone gemaak en daar bestaan ook 'n mate van senioriteit in sekere kategoriee van betrokke toekennings. Dink maar net hoe hoog 'n Oscar-, Emmy-, Artesof Hertzogprystoekenning aangeskryf word. In die Suid-Afrikaanse Weermag is dit ook die geval met die Honoris Crux-dekorasie wat vir buitengewone dapperheid toegeken word.

Keywords