In die Skriflig (May 1989)

Die pluriformiteitsleer van Abraham Kuyper

  • W. D. Jonker

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v23i91.832
Journal volume & issue
Vol. 23, no. 91
pp. 12 – 23

Abstract

Read online

Abraham Kuyper het deur sy ekklesiologie in Suid-Afrika baie invloed uitgeoefen, veral op die teologie van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Onder andere het hy deur sy visie op die kerk en deur sy pluriformiteitsleer ’n instrument aan Suid-Afrikaanse teoloë voorsien waarmee hulle sedert die veertiger jare die konsep van aparte kerke vir aparte volksgroepe teologies probeer onderhou het. Maar het dit werklik ten regte geskied?