In die Skriflig (Mar 2015)

Mark’s distinctive emphasis on the temple’s torn curtain

  • Marius Nel

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v49i2.1823
Journal volume & issue
Vol. 49, no. 2
pp. e1 – e8

Abstract

Read online

This article asks several questions: What is distinctive about Mark’s description about the rending of the curtain in the Jerusalem Temple during Jesus’ crucifixion?; What is his rhetorical strategy in doing so?; What role does the temple play in Jewish religion? What role does the Temple play in Jesus’ ministry and message?; and What is the context of the narrative about the torn temple curtain? The conclusion is that Mark utilises the description to demonstrate God’s judgement on the worship at the temple, but at the same time illustrates how the way between heaven and earth is opened at the moment of the death of God’s Son. Markus se onderskeidende beskrywing van die geskeurde tempelgordyn. Verskeie vrae kom in hierdie artikel aan die bod: Wat is onderskeidend in Markus se beskrywing van die gordyn in die Jerusalemtempel wat tydens Jesus se kruisiging skeur?; Wat is die evangelis se retoriese strategie?; Watter rol speel die tempel in Joodse godsdiens?; Watter rol speel dit in Jesus se bediening en boodskap?; en Wat is die konteks vir die narratief binne die Evangelie oor die gordyn wat skeur? Die gevolgtrekking is dat Markus die beskrywing benut om God se oordeel oor die tempel te demonstreer, maar terselfdertyd illustreer dit ook hoe die weg tussen hemel en aarde oopgebreek word in die oomblikke toe God se Seun sterf.