Scientia Militaria (Feb 2012)

OORLOGSDAGBOEKIE VAN H. S. OOSTERHAGEN, JANUARIE-JUNIE 1902

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/6-2-861
Journal volume & issue
Vol. 6, no. 2

Abstract

Read online

Sedert 1972 verrig die Instituut vir Geskiedenisnavorsing van die RGN, onder leiding van dr C. M. Bakkes, uitstekende werk deur waardevolle geskiedkundige bronnepublikasies die lig te laat sien. Tot nou toe het 'n viertal van hierdie publikasies verskyn wat, tot hede, sowel militer-historiese as ander fasette van die tydperk 1899-1902 in die Transvaalse geskiedenis belig.

Keywords