Scientia Militaria (Feb 2012)

Ontstaan en ontwikkeling van die Transvaalse Verdedigingsmag: Transvaal Volunteers

  • E. Jonker

DOI
https://doi.org/10.5787/3-3-942
Journal volume & issue
Vol. 3, no. 3

Abstract

Read online

Die verdedigingsorganisasies van die twee voormalige Boererepublieke het met die beëindiging van die Anglo-Boere-oorlog verdwyn. In Oktober 1902 het daar in Transvaal 'n heeltemal nuwe militêre stelsel tot stand gekom wat geen verband met die vorige gehad nie.

Keywords