Scientia Militaria (Feb 2012)

THE EVOLUTION OF MODERN LAND WARFARE; THEORY AND PRACTICE

  • C.J. Jacobs

DOI
https://doi.org/10.5787/25-2-255
Journal volume & issue
Vol. 25, no. 2

Abstract

Read online

Christopher Bellamy is 'n senior navorser verbonde aan die Sentrum vir Verdedigingstudies, Universiteit van Edinburgh. Sy akademiese opleiding sluit 'n MA-graad in Oorlogstudies aan die King's College in Londen in. Afgesien hiervan was hy ook 'n beroepsoldaat wat sy militêre skoling in die Koninklike Militêre Akademie te Sandhurst deurloop het. Hy het ook in die Britse Artillerie gedien. Bellamy is die skrywer van Red God of War: Soviet Artillery and Rocket Forces en The Future of Land Warfare.

Keywords